Sleutelwoorde

, , ,

Boekemakranka is baie trots op hierdie baba –  die rook uit hierdie pistool se loop gaan ver trek…

Wat is dit wat mense oor die afgrond dryf en oor daardie fyn lyn tussen reg en verkeerd? Wat maak dat jy geldverduistering en moord sal oorweeg om wraak te neem?  Volg kaptein Marcus Dube, Karl-Jan Schoeman en Eileen Wessels terwyl hulle verskeie dryfvere moet ontrafel, deur vernuftige speurwerk. Spanning, romanse, aksie en ‘n ontnugterende ontknoping wag op die leser in Tinus Viviers se nuutste skryfavontuur: Dryfveer.

Tinus Viviers is die skrywer van Geld wat stom is.
Kliek hier om die e-boek Dryfveer van Tinus Viviers van Amazon te bestel
Dit sal ook binnekort as ePub beskikbaar wees.