Sleutelwoorde

, , , , ,

“My liggaam was ʼn poort waardeur ek juvenale gelei het om mans te word. My liggaam is my speelding waarmee ek aan my siel se dans uiting gee. My liggaam was al ʼn pleister waarmee ek stukkende minnaars gesond gemaak het.”

Annelise (skrywer van die kontroversiële Maanvrug en Slavin) se Weerloos binnekort beskikbaar op Amazon en as ePub.